3 x Friends vs 12 x Old Garden Route Passes via 3 x Enemy Brands ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ok Woody - as jy bikes kan was sonder 'n tuinslang en belowe om so af en toe 'n "steering dampertjie" te gebruik - het ons gebruik vir jou!!! Ons het waterbeperkings, maar die bottel store is nog vol !!!  :p 8)
 
woody1 said:
Ag wat ek vat maar so af en toe 'n "IETSIE"  so daar is hoop.  :ricky:
:imaposer: :imaposer: ::) ::)

Ok Woody - ons wag vir jou!!!  8) ... finale toets sal "Tant Tottie" se "Russian" wees ...  :peepwall:
 
"Tant Tottie" se "Russian"

Is sy 'n CROSS DRESSER  of het sy maar net 'n TOTTIE ? :imaposer:
 
Dankie Hannes vir die fotos en die RR. Ja dit was lekker om weer saam te ry, al was dit nou net n vinnige en kort trippie gewees. Ons glo daar sal een of ander tyd weer n behoorlike trip gedoen word. En ja, you can never be too sure when you visit Aunt/Ouma Tottie's Restaurant. That Russian did look a bit suspicious.  :patch: Till next time  :ricky:
 
Die slap chips was A1,maar daai ovambo vienna(😂) sal ek nie sommer weer eet nie,oor die algemeen is hul take aways nie te sleg nie,ja dankie oom Hannes en Dawie vir die trippie :ricky:
 
Ek hou baie van die "look" van daai lugguage bags op die Africa Twin. Kan ek asb meer inligting kry?
 
LouisL said:
Ek hou baie van die "look" van daai lugguage bags op die Africa Twin. Kan ek asb meer inligting kry?

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=205960.0  :thumleft:
 
LouisL said:
Ek hou baie van die "look" van daai lugguage bags op die Africa Twin. Kan ek asb meer inligting kry?

www.nomadgear.co.za
 
Top