PEET WEET
Race Dog
- Joined
- Jun 28, 2011
- Messages
- 1,480
- Reaction score
- 0
- Bike
- KTM 950 Adventure S
Anybody heard about this ! KTM Bloem called me today and sed there is some RT bulletin recal on my 690 R from KTM AUSTRIA and that the they have to replace the top part of the handlebar clamps. atch:
Blykbaar begin dit kraak en dan breek dit net ??? Weet iemand iets daarvan want ek nog niks opgemerk nie !!
Wel net bly ek gekoop by Bloem want by die voorige agenskap wat ek so getrou geondersteun het sou hul my nooit gebel het nie.....nooit nie !
Dag ek bring dit maar net onder julle mede HONDE se aandag :thumleft: