7 Days up the Westcoast and to Namibia, or how I got waterskoeter'ed: Completed!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Eisbein said:
:thumleft:

Imagine, lekeer weer, lekker koue bier, lekker geselskap, lekker paaie... :ricky:

...en waar sit ons :xxbah:
 
surf said:
Eisbein said:
:thumleft:

Imagine, lekeer weer, lekker koue bier, lekker geselskap, lekker paaie... :ricky:

...en waar sit ons :xxbah:

Dude - sien jy die weer buite ?

Daardie taaier merke op die droë klei op van daardie paaie het gewys ek wil nie regtig daar wees as dit nat is nie...

;D ;D ;D ;D
 
Dis die ding van bike ry - selfs al is dit kak is dit lekker. ;D

Ek sit eerder op die bike (in enige omstandighede) as in die kantoor.
 
Maar having said that sal ek eerder daar wees met julle as om ou Domain Controllers van die Distribution Centres te probeer resuscitate...

:ricky:

briljant!!!!!  :thumleft: ek het die RR darem baie geniet.

Eendag is eendag dan  :ricky: ek die roete, my "collar" wil so graag Namibia toe gaan, maar dit sal maar moet wag tot volgende jaar, want ons het nie genoeg gehad van die winter nie, dit was nie koud genoeg nie, so ons gaan kyk hoe koud ons kan kry in Europa oor Desember.  ;)
 
Eisbein said:
Maar having said that sal ek eerder daar wees met julle as om ou Domain Controllers van die Distribution Centres te probeer resuscitate...

:ricky:

:patch:

Klink soos retail, ruik soos retail, is seker retail  :D
 
buzzlightyear said:

Kan nie anders nie ;D ;D ;D

Hierdie was nou werklik waar n BAIE goeie en lekker verslag. Ek hoop om eendag as ek groot is ook op so n lekker trip te gaan.
So terloops, ek hou nogal van die Water Scooter song. Ha ha ha!!!
 
trials and tribulations! nice one guys!  :thumleft:
 
Gret RR en trip manne , eks skoon jaloers. :thumleft:
 
Awesome report Eisbein ! and an exciting adventure  Thank you for sharing.  :thumleft:
 
Nee wat jy's die nuwe fairy  :mwink: :biggrin:

Thanks this was a great read,, not many reports like this any more.  :thumleft:

If someone took the route on GPS please post it.

MrBig said:
index.php

lyk of jy uit die kinderbybel ontsnap het..
 
Great trip ouens!!! Biesie ek hoop jy is sommer gou weer beter, jammer oor die fiets. O0
 
Rooisand said:
Great trip ouens!!! Biesie ek hoop jy is sommer gou weer beter, jammer oor die fiets. O0
Thanks Rooies. Fiets is afgeskryf. Wat is dit met ons en ons XT's?
 
Awesome  :thumleft:
 
Biesie said:
Rooisand said:
Great trip ouens!!! Biesie ek hoop jy is sommer gou weer beter, jammer oor die fiets. O0
Thanks Rooies. Fiets is afgeskryf. Wat is dit met ons en ons XT's?

Ai nee man, myne is ook afgeskryf  :-[ Hell en hulle is juis sulke "skaars fietse" gaan jy iets nuuts kry?
 
Manne, julle weet mos - ek was in "spirit" saam julle terwyl ek die vars baba se vuil doeke afgehaal en vir die worshond gevoer het. :patch:

Great guys on a great trip. :thumleft: Mooi manne. Fanks Eisie vir die RR - dit voel asof ek saam was.
 
Latest posts

Top