950 Adventure clutch basket

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
2
Bike
KTM 990 Adventure
I need one please. New or second hand. En die boute wat saam met dit gaan.

This weekend whilst gooing mielies in Oos Transvaal....the top bolt on the clutch basket came loose.....and caused all kinds of kak inside the LC8 cover.

Kurt can get me a new one from over the sea....and only next year.......maar dis kak duur.......dalk het iemand een wat erens rondle asb.

So ek gaan nou maar die Guluksburg Nuwejaar jol in die bakkie doen met my staffie Oscar en die plastic.

Dit verduidelik ook al die saagsels wat ons gekry het op die LC8 tech day. Ten minste weet ons nou waar dit vandaan kom. Daai bout moes al vir 'n rukkie los gewees het.....en so was die res van die boute. Van nou af gaan ek defnitief my scooter op 'n ander plek laat diens.

RatKas loop nog....maar hy is terminal....help my asb........dankie!!!
 
Top