950 Side Stand Bracket Moettoe !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
380
Reaction score
3
Bike
KTM 950 Adventure S
Ek het so 3 jaar gelede vir my die Relocating Side Stand bracket opgesit. Ek het so n jaar gelede gesien een is gekraak en dit weer vas geweld. Maar die staal is so sag dit was maar moeilik is om dit te weld. Nou het ek gesien die een is heeltemal af en die ander een is gekraak. Is daar dalk een van julle honde wat al dieselfde probleem gehad het en n plan gemaak het wat werk. Wil nie graag die hele bike strip om die kaal frame te he om weer te weld .
Thanks !!!
 

Attachments

  • 20151116_093301.jpg
    20151116_093301.jpg
    76.5 KB
  • 20151116_093402.jpg
    20151116_093402.jpg
    53 KB
  • 20151116_093445.jpg
    20151116_093445.jpg
    74.2 KB
Top