A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
En, het julle al die Fullerspas by Blinkwater gery? mens sou dink jy ry tuinroete.

2016-12-18_09h49 DSCF4156_Fullershoek pas.JPG
Dan tweespoor oor die Kroomie Heights vlakte, draai oos en 'n ent verder weer suid dan af by Blinkwaterpas, deur die Mpofu reservaat (mooi pad maar moenie leeus verwag nie, net meerkatte, ape en aalwyne)
Hier is die kaart van die roete, met Fullerspas heel links.
Kaart Dag 2.JPG

Hier is die skakel na daardie dag se trippie
http://mrcap-archive.bmwclubs.afric...ys-and-10-eastern-cape-dirt-passes-day-2.html
En o.a. die De Beerspas wat julle ook gery het
http://mrcap-archive.bmwclubs.afric...and-10-eastern-cape-dirt-passes-day34doc.html

Die OosKaap het wonnerlike paaie om te verken
 
Last edited:
En, het julle al die Fullerspas by Blinkwater gery? mens sou dink jy ry tuinroete.

View attachment 776234Dan tweespoor oor die Kroomie Heights vlakte, draai oos en 'n ent verder weer suid dan af by Blinkwaterpas, deur die Mpofu reservaat (mooi pad maar moenie leeus verwag nie, net meerkatte, ape en aalwyne)
Hier is die kaart van die roete, met Fullerspas heel links.
View attachment 776233
Hier is die skakel na daardie dag se trippie
http://mrcap-archive.bmwclubs.afric...ys-and-10-eastern-cape-dirt-passes-day-2.html
En o.a. die De Beerspas wat julle ook gery het
http://mrcap-archive.bmwclubs.afric...and-10-eastern-cape-dirt-passes-day34doc.html

Die OosKaap het wonnerlike paaie om te verken
Yip, daai selfde roete al paar keer gedoen, dis wat ek my agterstoep noem. Te mooi in daai omgewing. 👍

12.JPG
14.JPG
24.JPG
54.JPG
55.JPG
 
Ek het die nou eers gekyk, baie lekker en bly julle het dit so geniet!
Dit is nou lekker rustig ry met lekker eet en goeie slaapplek, soos ek julle ken.
Ek sien netnie waar ek slaap nie🙈😂
Ek juk vir vakansie fiets trip en nie ry vir werk nie.
My werk toe ry is bietjie vêr.😳
 
Dankie Hennie. (y)
Jy's so klein jy pas in enige hoekie, so daar was baie plek gewees. ;)
 
Nie geweet daardie pas het 'n naam nie - ek ken dit sommer as Fort Fordyce, maar mens is nooit te oud om te leer nie.
 
En het jy geweet...
At the summit you will find the remains of the Fort Fordyce military buttress. This area is extremely rich in history – fascinating to read. Far too much to include in this trip report. In short, Maqoma was a very cunning and successful leader of the Xhosa warriors who defended their territory and dignity against the British colonial forces. Lt Col Fordyce was the highest ranking British officer who died (1852) during the many skirmishes that occurred from about 1850 over many years. Even if you are not interested in history, reading about this area at that time is worth the effort

2016-12-18_10h00 DSCF4160_Fort Fordyce.JPG
 
Last edited:
Weereens lekker saam gery, pragtige kiekies en dankie vir die deel. N puik idee om te kamp op een plek en vandaar dag roetes te ry elke ander dag.
 
En het jy geweet...
At the summit you will find the remains of the Fort Fordyce military buttress. This area is extremely rich in history – fascinating to read. Far too much to include in this trip report. In short, Maqoma was a very cunning and successful leader of the Xhosa warriors who defended their territory and dignity against the British colonial forces. Lt Col Fordyce was the highest ranking British officer who died (1852) during the many skirmishes that occurred from about 1850 over many years. Even if you are not interested in history, reading about this area at that time is worth the effort

View attachment 776725
Nie geweet nie, maar ek en 'n vriend het Saterdag middag met die pas afgery toe daar seker so 5 of 6 Samil's met "dienspligtiges' op gery het. Die grootkoppe met die baie sterre en kastele het 'n siviele voertuie agterna gekom.

Hul was toe seker oppad na 'n nag roete of iets wat gestap moes word.
 
Hel, dit was nou lekker - dankie julle! (y)

En so deur al daai kiekies kyk ek kort-kort vooruit vir daai kosmaak foto's. Ek het eerstehandse ondervinding van die Visarende se lipafleklekker kookvernuf!
Hulle MAG maar kosmaak! :)
 
Daardie kamp/ fiets sleepwa is briljant uitgedink en netjies gebou!
Ek het dit paar keer gesien in wording en ek sal nog eendag saammet hulle kamp wanneer hulle dit gebruik, ek sal my eie blyplek vat, maar eet Louis se kos👍😂
Alles is net gerieflik en op die regte plek in dit!
 
Dankbaar @Tampan, dit was voorwaar 'n lekker trip. Ons gaaie juk alweer, so, is reeds gepak vir die Koës rally en vertrek Woensdag. Ons sien uit na daai een.

Dankie vir die kompliment oor die kos. 👍
 
Jy sê net wanneer julle reg is(en die weer warmder is 🤣), dan maak ons so. Ons het mos al hoeka gesê ons moet plan maak. 👍
 
Dankbaar @Tampan, dit was voorwaar 'n lekker trip. Ons gaaie juk alweer, so, is reeds gepak vir die Koës rally en vertrek Woensdag. Ons sien uit na daai een.

Dankie vir die kompliment oor die kos. 👍
Mooi man. Onthou as julle dalk deur Colesberg ry, hier's altyd lekker warm koffie by my kantoor ...:cool:
 
Dankie, dalk met die terugkom slag aangesien ons roete terug nog nie vas is nie. Ons hoop dat die Rietfontein grenspos dalk mag oopmaak teen die tyd wat ons terugry, op wil ons so gou moontlik daar kom, so ons mis Colesberg.
 
Top