Advies nodig - Anysberg Natuurreservaat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jehan

Pack Dog
Joined
Dec 14, 2011
Messages
290
Reaction score
0
Location
Strand Western Cape
Bike
KTM 1290 Adventure R
Het bietjie advies nodig van die manne wat al daar gery het.

Ek wil deur Barrydale ry rigting Ladismith. Wil dan die Plathuis afdraai vat en die gravel pad tot by Anysberg Natuurreservaat. Wil deur die reservaat ry en dan weer pad vat na Montague.
Wil weet of ek sal moet bespreek om deur te ry, of daar kostes is ens. Verder verstaan ek daar is twee roetes, n 4x4 roete en n horseback roete. Ek is nie van plan om 4x4 te ry nie en sal seker die horseback roete moet doen.
Enige raad en advies sal waardeer word.

Dankie
Jehan        :thumleft:
 
Top