Manne, wat n ongelooflike ervaring! Wel gedaan en stunning fotos! :thumleft:
Heimwee vir ons manne wat daar gedien het in die SAW as jong soldate. Sterkte met die onderhandelinge ten opsigte van jou oorlede boet; baie van ons het vriende en familie deur daardie tyd verloor. Nou is dinge anders, en kan ons die manne in die oe kyk en n baie mooi land herbesoek in vrede. Miskien is ek ook eendag weer bevoorreg om Angola se mooi sy te besoek op n avontuur!