Rob Monster
Pack Dog
My 950 se agter briek raas verskriklik wanneer ek dit gebruik. Is dit die briekblokke wat dit veroorsaak, moet ek dit vervang of wat sal die oorsaak wees en hoe kan ek dit regstel ???
Die klank by sy sorst is "bef" maar dit is nie lekker as die brieke dit oortref nie :dousing:
Die klank by sy sorst is "bef" maar dit is nie lekker as die brieke dit oortref nie :dousing: