GSLaaitie
Race Dog
Goeie more, honne.
Vanoggend toe ek by die werk kom, sien ek 'n spyker (een van daai met die plastiek wit hakkie ding, wat hul gebruik om kabels teen mure vas te maak) in my agterwiel. Nou dit sou geen probleem wees nie, want ek ry nou al jare my kannietjie Wynn's tyre fix en het hom toevallig net verlede week vervang, omdat ek bang was hy raak te oud. Wel die ding het net mooi niks gehelp nie! Nou reken ek, ek moet maar my agter wiel seker afhaal en oor lunchtyd gou na 'n oom met 'n tyre winkel vat.
So, hoe haal ek die agter wiel af? Dit lyk asof dit net die 5 boute aan die linkerkant moet wees? Watse spanner/tool gaan ek nodig hê? Dis 'n 2010 1200 GS.
Dankie!