Pappa-B3r
Race Dog
- Joined
- Feb 2, 2011
- Messages
- 1,180
- Reaction score
- 27
- Location
- Potchefstroom
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Hi Mense
My Air Hawk seat is up for grabs ... Ek het hom einde laas jaar gekoop en seker nog net 80km op hom gesit.. Het my X in 'n toer fiets probeer verander maar gebruik hom eerder waarvoor hy gemaak is deesdae ..
Moet se die seat maak dit nie net sagter om op te sit nie maar absorbeer nogal baie van die vibrasies ook (veral op my single). Gaan kyk gerus by httpwww.bikegear.co.zad3113683-d7fa-4e06-85f8-d86eb9bc0c7a-9.html vir meer detail !
Die nuwe seat kos R925 so ek dink nie R 800 is 'n bad prys nie .. ??
PM of reply as jy balng stel !