Airoh S4 en gevriesde snoet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

africana

Race Dog
Joined
Jan 20, 2013
Messages
555
Reaction score
15
Location
Pretoria
Bike
KTM 990 Adventure
My S4 maak so `n warrelwindtjie om my snoet en synde dit nog nie te koud is nie wil ek hoor of ander S4 eienaars ook die probleem het. Hierdie is my 2e S4 met geen sulke vorige probleme nie vandaar die 2e S4. En as dit kouer gaan word - winter het nog nie eers begin nie - gaan my snoet beslis vries. Balaklavas en applewarmers en diesulke dinge gaan beslis help maar wil nie soos `n ysbeer rondry nie.... Ok ok niemand sien my onder die helmet of swart visor nie maar tog. 

Ek het `n swart visor opgesit week na ek die helmet gekry het. Die pas ook vreeslik styf. Dink nie dit moet so wees nie. Enige idees? Voorstelle?
 

Latest posts

Top