Amper nuut

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

coinvos

Puppy
Joined
May 15, 2012
Messages
32
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW R1150GS
Hi Almal

Ek het lank as n guest gekyk, later gejoin, n ander dog se bike gekoop en nou stel ek myself voor.

Ek het laaaaank gelede gereeld gery, toe doen ek die trou ding, net n waarskuwing aan die res wat die trou ding wil doen dit vat lank om weer jou prioriteite reg te kry.

Wel dis nou ek... hoop om meer gereeld op die pad te wees. 
 
Top