Another Montana 650?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Hier gaan ek al weer. Ek het nou al 3 Montana's 650 gehad in die laaste 2 jaar. Nou het die laaste ene net begin doodgaan na 2 ure se gebruik. Laat dit staan vir s 1h en dan weer dieselfde storie. My local GPS shoppie het dit nou weer weggestuur. As ek nou weer 'n nuwe kry is ek sekerlik die ou wat die meeste replacements al gekry het by Garmin.
Lyk my ek sal maar moet teruggaan na papier toe, dalk het ek 'n virus in my bloed.
 

Latest posts

Top