My vriend het onlangs n AT gekoop. Hy het aftermarket heated grips op. As hy met die voorlig en die heated grips saam aan ry ,dan charge die battery nie genoeg nie. En het hy nie genoeg krag om weer te start nie. Honda sê hulle weet nie en die battery makeer niks nie. Enige idees?