Twinman
Pack Dog
Hoop van die wiiehonde kan help. Een of ander ass het die deursigtige plastiek cover van my AT se tripmeter erg beskadig terwyl ek met hom in die stad was en in parkeerarea gelos het. Kry mens dalk so cover los te koop of wie kan help om dit reg te maak. Ek bly op Robertson in Wes-Kaap. Thanx ouens.