Automatiese reen meter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RTFM

Pack Dog
Joined
Apr 4, 2010
Messages
356
Reaction score
165
Location
Nelspruit
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Ek is op soek na 'n automatiese reenmeter wat ek remotely kan monitor.  Daar is WiFi op die plaas waar ek hom wil gebruik.  Ek moet op die internet (browser of app) die reenval kan monitor elke 24uur.  Verkieslik moet dit van 220V af kan loop.  Enige voorstelle van die slim manne??

Dit wat ek op Amazon kan kry is effe duur.  So R4400 om dit hier te land.  https://www.amazon.com/AcuRite-Weather-Wireless-Connection-01544/dp/B086WNW3Z8/ref=pd_di_sccai_5/140-9740014-0372943?_encoding=UTF8&pd_rd_i=B086WNW3Z8&pd_rd_r=b87e8adf-910e-45c9-b483-7c2e3a2584fd&pd_rd_w=V4igy&pd_rd_wg=XpyVC&pf_rd_p=c9443270-b914-4430-a90b-72e3e7e784e0&pf_rd_r=A6GHVDG1CX76AS12ZTZ4&psc=1&refRID=A6GHVDG1CX76AS12ZTZ4
Hierdie is wel 'n volledige weerstasie met baie meer data wat dit versamel.
My voorstel vir 'n R800 se WiFi kamera om na die meter te kyk is nie goed ontvang nie... :biggrin:
 
Top