Beautiful Southern Cape

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
chrisL said:
Lyk ve my na n moerse Vuvuzela :peepwall: :imaposer:

Dit werk nogal as jy daar in blaas maar dit het my n half uur gevat om daai "mouth piece" heeltemal te sterilize. :laughing4:
 
DrDirt said:
chrisL said:
Lyk ve my na n moerse Vuvuzela :peepwall: :imaposer:

Dit werk nogal as jy daar in blaas maar dit het my n half uur gevat om daai "mouth piece" heeltemal te disinfect. :laughing4:

Dis die probleem. Dis 'n wonderwerk een of ander neut het nog nie in die goed gaan staan en pee nie. Sommige mense kan dit maar net nie hanteer as iets heel,skoon en bruikbaar is nie. Hulle moet altyd alles op donner.    Kyk maar na die gemiddelde pad bordtjie, publieke toilet of piekniek tafel langs die paaie.  Hoe breek mens anyway 'n beton piekniek tafel.

jagter said:

Baie waar wat jy se J ek wens ek kan iemand met n spuitverf vang in sy hand. Op die ou Montagu Pad hier uit George is die mooste trein brug
al die Suid Kaap manne stop altyd daar van n trip af. Die Munusipaliteit maak daai brug net skoon dan is dit so week en hy lyk erger as voorheen.  :mad:
 
you covered a good few kilo,s great photo,s the Toppies and myself have done that ride
 
Daniebis dit met jou gopro geneem?

Sent from Samsung Galaxy  S3 using TapaTalk
 
Dit lyk of jy avontuur gehad het.  Free wifi lol

Nie gedink klein dorpe het intraweb nie

Sent from Samsung Galaxy  S3 using TapaTalk
 
Baie historiese geboue wat dit lekker trip in maak om al die ou besienswaarsighese te sien

Top