Barrie
Pack Dog
Kirkwood Diere Vallei vriende hou n lek Breakfast Run by Mayogi Padstal die 1ste Oktober 2017. Kostes is R90 per kop met n lekker buffet breakfast, klomp pryse gaan weggegee word met prystrekking, wapens gaan te koop aangebied word, lootjie pryse ens, alle fondse gaan vir mishandelde diere, sterilisasie, uitsit van diere dipdae wat gehou word, medisyne ens. Ons is afhanklik van fondsinsamelings so ek hoop om almal daar te sien, ons praat vir die wat nie kan praat nie. Dit is op die R75 tussen die twee Kirkwood afdraaie, regoor die cheetah padstal.