bloemfontein

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ludwigdohne

Pack Dog
Joined
Oct 14, 2014
Messages
248
Reaction score
0
Location
Harrismith
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het gedink die langnaweek is n goeie tyd om bietjie verkenning te doen rondom bloemfontein, want ek weet van amper niks lekker lang offroad paaie in die distrik
Weet iemand dalk van lekker paaie wat ek dalk kan aanpak en plekkies waarnatoe ek kan ry

Dankie!
 
Top