• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

BMW 650 FENDURO PLUS TOP BOX (verlaag)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
L

Liza-Marie

Guest
Wild dog vriende, ek het regtig slegte nuus :imaposer:

'n Goeie vriendin moet haar motorfiets groet.  Hartseer - baie hartseer.  (Ons vroumense kan ok geheg raak aan ons bikes). 

As U dalk belangstel of weet van iemand wat belangstel om die fiets by haar te koop.  Hier is die besonderhede van die motorfiets en haar man se besonderhede wat die transaksie namens haar sal hanteer. :deal:

Groen en Wit
BMW 650 FEDURO + Top Box
(verlaag vir dame) :ricky: "cool"
62 000km
0828293912
Louwrens Uys

Dankie vir julle hulp.  En ja eersdaags sal Visvoet Lesotho besoek!!  Kan nie wag vir die nuwe avontuur nie.

Groete uit Visvoetland
Liza-Marie
IMG]https://gi152.photobucket.com/groups/s165/IGB7WIBP7H/sorienbike_in_SA_047.jpg[/IMG]

Sorien2.jpg
 
Top