alwyn_gs
Race Dog
Just want some feedback from the experienced GSA guys... ???
Die groot rooie het briek blokkies nodig... wil weet watter opsie is die better een: om "after-market" briek blokkies te gaan koop, of die arm en been wat BMW vra, af te staan? eepwall:
Wat is die normale briek blokkie lewe van BMW, soos deur julle ervaar? BMW beweer 40 k vir die voorstes en 10k op die agterste. het die fiets nou 16 k, en moet amper nou vervang. Dis n verskil van 6k?
En die ouens wat after-market opsit, hulle lewens tydperk? En verniel die after-market nie die discs nie?
Weet die manier waarop gerem word het n invloed op die lewens tydperk. . . ot:
Ek wil nie rond fark op die rem gedeelte van die fiets nie :deal:
Sal julle insette waardeur - Dankie Baie
:ricky: