XXL said:DD650 said:capeklr said:
Imagine you didn't know about that snake, cruising down the highway and he slithers across your leg suddenly. Could have been interesting.
My thoughts exactly! Nice RR.
Bwahahahahah......
Nee hel, ek weet Afrika is nie vir sissies nie maar sou ek in daai situasie wees en slang se kind steek sy kop uit terwyl ek ry was ek onmirreforkenlik bo van daai fiets af.....en het ek myself heeltemal in ‘n ander era ingeskrik – sou waarskynlik nog voor Alec Patterson en sy kruiwa op Pelgrimsrus aangeland het teen die spoed wat ek sou beweeg.