Boots vir 'n bees

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

francois.viljoen

Pack Dog
Joined
Sep 7, 2010
Messages
299
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
Honda XR400
Een van my vriende is opsoek na 'n lekker paar MX/enduro boots.


Probleem is hy is heel stewig gebou en kry nie enige boots wat sy kuite kan akkomodeer nie.


Weet enigiemand hier van boots wat sal werk vir manne met XXXL kuite?
 
Top