Breakfast Run, hoekom so baie doose?...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Weer was perfek, so 'n klein bietjie wind, net genoeg om die oggend lekker koel te hou  :thumleft:

Maar ons winter is nou vinnig op pad, hoog tyd, die plek is erg droog.
 
Garfield said:
Weer was perfek, so 'n klein bietjie wind, net genoeg om die oggend lekker koel te hou  :thumleft:

Maar ons winter is nou vinnig op pad, hoog tyd, die plek is erg droog.
👍


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Daai brekfis lyk veels te GESOND.... daar is dan sulke groen goed by.  :imaposer:

Lekker man... en daai fiets lyk net so goed.  :thumleft:
 
Ek like dit dat julle as gesin so baie saamry. :thumleft:
 
Jy gaan vir 2SD so deurmekaar soos katkots maak as jy 'n Yammi en 'n BMW in een foto en van een gesin sit.

Garfield: watse megêfter is daai opvou lepel ding in die pan in een van daai kiekies?  Lyk handig
 
@woody1 - die enigste "groente" wat ek eet, avo en soms hoender  :biggrin:

@whitdelight - my ribs are fine, beans do not bother me - please don't laugh, it will hurt  :imaposer:

@Dorsland - Ek ry my Yamaha te lekker met my BMW baadjie, en vroulief hou baie van haar BMW, ek karring nie daaraan nie...
                  Die McGyver is amper soos 'n Kershaw Blad Trader, ek het drie handvatsels en 'n klomp lemme, lepel, eierspaan (sal later fotos daarvan neem vir jou.

@ChrisL - Die storie werk vir ons mooi, dit kos my net 'n klomp geld maar ek ruil dit vir niks.

@Grrrr.... - enige tyd welkom, dalk moet ons so iets reel met jou gesin saam.  (terwyl ek aan eiers dink, waar is die FA volstruis eier deesdae?)
 
Garfield said:
...terwyl ek aan eiers dink, waar is die FA volstruis eier deesdae?

Laaste wat ek onthou het Katana dit gehad. Maar dit is al rukkie terug...
 
En dit het nou als Maandag gebeur?  Doos

Jy kon ten miste jou KTM braai gebruik het - ter wille van die brandbashers?



 
DirtRebell said:
En dit het nou als Maandag gebeur?  twatwaffle

Jy kon ten miste jou KTM braai gebruik het - ter wille van die brandbashers?

Hy kan nie, die ding lek te veel olie.
 
DirtRebell said:
En dit het nou als Maandag gebeur?  twatwaffle

Jy kon ten miste jou KTM braai gebruik het - ter wille van die brandbashers?

Die blote feit dat ek een besit maak my by default 'n braaing-god, amper soos... nee wag, los dit maar...
 
Garfield said:
DirtRebell said:
En dit het nou als Maandag gebeur?  twatwaffle

Jy kon ten miste jou KTM braai gebruik het - ter wille van die brandbashers?

Die blote feit dat ek een besit maak my by default 'n braaing-god, amper soos Grrrr wat oor nag 'n riding-god geword het.

True story.
 

Latest posts

Top