Breakfast Run, hoekom so baie doose?...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Garfield said:
DirtRebell said:
En dit het nou als Maandag gebeur?  twatwaffle

Jy kon ten miste jou KTM braai gebruik het - ter wille van die brandbashers?

Die blote feit dat ek een besit maak my by default 'n braaing-god, amper soos... nee wag, los dit maar...

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Garfield said:
DirtRebell said:
En dit het nou als Maandag gebeur?  twatwaffle

Jy kon ten miste jou KTM braai gebruik het - ter wille van die brandbashers?

Die blote feit dat ek een besit maak my by default 'n braaing-god, amper soos... nee wag, los dit maar...

:spitcoffee:


Lyk na 'n lekker trippie so op ons agterstoep!

Ons gaan ook graag soontoe, hulle fooie om in te gaan maak net dat mens dit nie te gereeld doen nie.
 
Dit is nou regtig onnodig!

Jy kan ook mos meer as een bike van jou keuse besit, die bikes ry net wanneer jy wil en gaan braai waar en wanneer jy wil...

Jaloesie is darem 'n nare ding.
 
Baie nice Garfield, lekker om dinge so te doen.  :thumleft:



En om te dink daar is 'n sekere  groep mense op die forum wat dink ontbyt bestaan uit muffins en filter koffie in 'n shop. :imaposer: :imaposer:
 

Latest posts

Top