CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Massive turn out!! Well done to all!! Almost bash numbers!!
 
Dit was baie goed georganiseer en het baie geniet. Sal def volgende jaar weer daar wees.
 
A brilliant ride! Nice weather, great scenery, fantastic route, spills and thrills. Congrats Johnnie Bok & team - excellent run. I had to leave after only a third of the way through but even at that time I thought it already was worth double the money.

I take my hat off to the guys on the DL1000 and Versys going up the steep, slippery hills... with road tyres!

And, of course, it was a bonus to meet a RTW legend, Radioman.
 
Pics
 

Attachments

  • 20130907_101200 (2).jpg
    20130907_101200 (2).jpg
    84.8 KB
  • 20130907_123825 (2).jpg
    20130907_123825 (2).jpg
    59.7 KB
  • 20130907_101200 (2).jpg
    20130907_101200 (2).jpg
    84.8 KB
Ai tog, jammer vir dubbel fotos, "blond moment".  Weet nog nie lekker van fotos laai nie :peepwall:
 
Awesome Ride ! Dankie Tienie en al die vriendelike Caledonners vir al die reelings agter die skerms. Julle het so 'n pragtige streek met fantasiese paadjies, julle behoort dit 2 maal per jaar te reel!
 

Attachments

  • Canola3.jpg
    Canola3.jpg
    47.1 KB
Baie dankie aan al die mense wat die wonderlike run gereel het en hand bygesit het dit was my eertse een en nie die laaste een nie. Ek en vroulief het al voorheen gesien dat daar ‘n Canola run is maar kon dit nie maak nie.

Dit was ook lekker om die run met gebed te open en glo my dit het gehelp.

Ons het uit die Paarl gery saam met Riaan en baie mis na Franschoek tot op Caledon gekry. Die koffie was ‘n baie lekker verassing en dit was maar net die begin van die avontuur en lekker verassings.

Ek het nog nie op sulke verskillende tereine gery nie en het baie vinnig aangepas by die ander manne en hulle raad met die gewone 50/50 tyres en met die ekstra gewig op die DR kon die wiele beter vastrap.

Met die spuitvliegtuig wat oor ons gevlieg het het dit amper soos Bredasdorp se lugskou gevoel.
Die kos was ook baie lekker voorbery en was die kersie op die koek.

Groete
Willem-Ben en Maryna
 
Foto's
 

Attachments

  • Vroulie en Riaan.JPG
    Vroulie en Riaan.JPG
    67.3 KB
  • Lekker.JPG
    Lekker.JPG
    63.3 KB
  • Vroulief en die wit perd.JPG
    Vroulief en die wit perd.JPG
    48.6 KB
  • Lekker.JPG
    Lekker.JPG
    63.3 KB
  • Vroulie en Riaan.JPG
    Vroulie en Riaan.JPG
    67.3 KB
  • Vroulief en die wit perd.JPG
    Vroulief en die wit perd.JPG
    48.6 KB
Awesome report, and awesome looking ride.

I'm not good with crowds, but it does look like one to think about for next year!
 
Net om aan julle ook die goeie nuus mee te deel dat SOILL (die canola maatskappy wat die goodie bags voorsien het) bevestig het dat hulle volgende jaar weer deel van die Run wil wees! Ek hoop dat julle wederhalwes wat nie op die Run was nie, die canola olie wat in die goodie bags was, waardeer.
 
Willem-Ben said:

Oh man I loved this bike.... could maybe put this on the 'Wish I didn't sell it thread"

650, kick start...
I rode this bike to Sutherland and back through the Tankwa with not even a spanner nor a pump, just a spare can of petrol :thumleft:
 

Attachments

  • Vroulief en die wit perd.JPG
    Vroulief en die wit perd.JPG
    48.6 KB
Yup, Tx to the organisers, well done, really enjoyed the day ....  :ricky:

My few pics ....

I really hope that someone caught WALL-E on a headcam  :thumleft:
 

Attachments

  • P1070573.JPG
    P1070573.JPG
    191.7 KB
  • P1070577.JPG
    P1070577.JPG
    111.7 KB
  • P1070580.JPG
    P1070580.JPG
    102.9 KB
  • P1070581.JPG
    P1070581.JPG
    121.1 KB
I was up front with the front 5 when  Wall-e came up the hill we were going down , he cape over us what looked like 50M above us.
That Crop Sprayers engine sounded so SWEET !
THANKS WALL-E !
YOUR THE MAN !!!
 
Once again an awesome Canola Run!
Big thanks to Johnie Bok & everybody from there that did such a splendid job in organizing the event  ;D

It has become one of the highlights in my riding calender  ;D
 

Attachments

  • 004 B.jpg
    004 B.jpg
    222.5 KB
  • 023 B.jpg
    023 B.jpg
    315.4 KB
  • 049 B.jpg
    049 B.jpg
    311.1 KB

Latest posts

Top