XL500S
Puppy
:3some: Daar is baie smart manne in die Overberg, reg? Daar is baie grondpaaie in die Overberg, reg? Wat is die kans dat een van hierdie smart manne 'n casual Overberg rally vir 'n Saterdag of Sondag reel? Nie 'n rally vir spoed nie maar 'n rally waar die biker by sekere punte teen 'n sekere tyd moet wees bv. 10:00 by punt A, 10:30 by punt B ens (geen horlosies of GPS) - wenner is die een wat naaste aan die totale tyd vir die rally was. Of so iets.