Dakar front shocks?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

gerhad

Race Dog
Joined
Sep 13, 2006
Messages
1,290
Reaction score
1
Location
Upington
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek is besig om 'n Dakar te koop wat nuwe voor shocks kort.  Die fiets was in 'n onderonsie met 'n bakkie, maar was teen lae spoed en is daar nie veel skade nie.  Ek gaan die volgende kort:

1) Voor shocks  -  650 GS shocks opgespoor (Nie Dakar nie)
2) Nuwe as vir die voorwiel - gekry
3) flikker ligte
4) 2 x spieels
5) covers wat oor die tenk kom

Die GS 650 voor shocks is bietjie korter as die Dakar shocks, maar Dakar shocks is hoender tande!!  Kan julle dalk iets anders voorstel?  Ek sal graag die travel net soveel of meer as die std wil he.  Iemand het iets gepraat van Yamaha shocks voor....?
 
Top