Detour home from Uitsig Animal Rescue Farm...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek sal jou wys hoe!  Hulle het ons geleer met die BMW girlie dag training.  Die ding is net .... as jy 'n groot val gehad het, dan's mens mos  (ek is) 'n bietjie bewerig.  Jy doen dit deur op die opgevalde bike se seat te sit.  Dan vat jy die handlebar en die gatkant van ju bike was.  Dan verbeel jy jou jy doen WWF en jy stoot met jou kuite en bo been spiere basies die bike op. 

Ek dink dis nog steeds harde werk! 

Jy hou nie van rugby nie!  Ek dink dis sooo boring.  Maar as Semoa speel sal ek kyk, hulle lyk mos soos 'n klomp gaveman wat uit hulle gate uit gekruip vir die match.  Love om hulle te kyk! 
 
Top