Dis n groot voor reg.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 7, 2011
Messages
835
Reaction score
12
Location
Mpumalanga
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Ek is Andre, dis n voorreg om met julle tekan gesels en ook te ontmoet. Dis lkr om met mense tegesels wat die selfde passie as ek het.

Ek ry tans n Supere Tenere en is van plan om lang afstande af tele op en van die pad af.  :3some:
Weereens sal dit n voor reg wees om saam julle ouens tery en tehoor wat julle se van wat werk en nie werk en somer net lkr in die aand om n kamp vuurtjie iewers tesit en die lkr van die lewe tegeniet.

Dankie
Andre
 
Top