Do you want to ride through Angola??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

goonrider

Race Dog
Joined
Oct 22, 2007
Messages
750
Reaction score
2
Location
Sunningdale, Durban
Bike
AJS (all models)
Ek steek bietjie voelers uit om te sien wat die belangstelling is vir bikers wat April 2008 Angola wil aanvat met 1 of 2 (hang af van belangstelling) backup voertuie. Dit bied jou basies die geleenthied om jou bike te vat net soos dit is en al jou extras sowel as brandstof agter op die 4x4 te laai. Dis veral vir die persoon wat graag so iets wil aanpak, maar nie sonder backup nie en wat nie nou graag panniers an alle rande modifikasies op sy bike wil maak nie.

Kostes: Ongeveer R1750-00 per bike as daar genoeg belangstelling is. 2-4 girls kan geakkomodeer word in die voertuie. Vir daai bietjie geld p/p, kry die persoon basies 'n 4x4 of twee afhangende hoeveel hulle is wat saam maak om al hul proviand te dra. Verder word alle permitte, want dit is nou konsessie area, asook visvang permitte vir die wat 'n lyntjie wil natmaak, gereël.

Ek sit n paar "lusmakers" by....
 
Top