Dry Gourits River to a dyno run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie nice BR

ek is nou so jealous op julle ouens se plekke pm te ry daar onder in die kaap provinsie. Faark dit lyk lekker
 
Br as jy weer ry so roete
bel ek laaik dit as ek nie weet waar ek oppad heen is nie.  Dan soek mens rond vir 'n pad
Ek vra nogal baie mense as ek verdwaal so in die middel van nerens nie want dis juis hoekom ek nog nie gps gekoop het nie. Ek wil net nie in die karoo verdwaal nie want dis baie warm en daar is seker geen selfoon opvangs as die popo die fan strike nie
 

Latest posts

Top