• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

DRZ 400

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Frannarossi

Race Dog
WD Vendor
Joined
Jan 23, 2008
Messages
3,714
Reaction score
32
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
My DRZ het laasweek 'n knock geluid in die enjin begin maak....
Ek het hom geneem na Bertie om te kyk of ons kan vasstel wat fout is met hom.
Side covers afgehaal om te kyk of ons iets kan sien maar als was fine daar behalwe vir yster stukkies wat deur die olie pomp is.Ons neem aand die big end op die crank het gegaan :'(.
Nou wil ek weet,wat is die fiets werd soos hy hier staan?Ek het nuwe valves,timing chain en ringe laat opsit so 2000 km terug.Die fiets het nou 24 000 kms op die klok en is 'n 2008 model.
Die ding is die bike kos my R 45 000 al soos hy hier staan.Maak ek hom reg en verkoop hom dan vir bv R 30 000 of swaai ek hom en koop brandewyn en drink myself aan die slaap?
 

Attachments

  • Photo1275 (816 x 612).jpg
    Photo1275 (816 x 612).jpg
    97.8 KB
Top