DS Outriders Festival - my first forray into the Cederberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Or just next to the road?

P3290381.jpg


moerseNice.jpg
 
Net so goed. Bo-op Ouberg is n lekker aftrekplek. Moet egter waarsku dit kan koud raak. Het al daar geslaap en toe raak dit minus 6 die nag. Nie te lekker in n tent en ek was alleen. My vrou help vir die koue gewoonlik.
 
Trailie jy het wragtie 'n manier met jou kamera om die beste uit elke plek te haal. Ek het al meeste van die paaie gery op die Sederberg deel van jou report, maar deur jou lens lyk dit net anders.... :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Baie mooi TR ek is seker so 3jaar gelede met 'n trip af kaap toe deur Anysberg reserve. :thumleft:
 
Weird i know...but when i come upon a vision like that my heart slows to a noticeable heavy thump in expectation of a high speed run. There is nothing like a bit of dirt highway ahead :drif:
 
TR dis mos die lewe - laat my sommer terug verlang na ons trippie wat net by die dag kosbaarder raak vir my. Het 'n Merc van agter gestraf - lyf is blou en seer.
 
ADVENTURERIDER said:
TR dis mos die lewe - laat my sommer terug verlang na ons trippie wat net by die dag kosbaarder raak vir my. Het 'n Merc van agter gestraf - lyf is blou en seer.

:eek:

Hoe lyk die bike?
 
Nice foto's TR man  :thumleft:.Ek stem saam met CJ,het ook al daai paaie gery en op die foto's lyk dit of ek nog nooit daar was nie!TR,lyk my jy ry omtrent die wereld plat oor naweke!As jy weer verby Stilbaai kom,kom drink 'n koffie of 'n koue enetjie hier.
 
Top