Durbanville na Koedoeskloof met my seun - 6 Januarie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DikZol

Race Dog
Joined
Feb 7, 2008
Messages
1,068
Reaction score
8
Location
Citrusdal
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek beplan om Maandag, 6 Januarie vanaf Durbanville met my 8 jaar oue seun te vertrek na Koedoeskloof.   Die beplande roete is as volg:  Franschoek-Greyton-Jongensklip-Klipdale-Protem-Ouplaas-Malgas pont-Slangrivier-Heidelberg-Van Wyksdorp-Koedoeskloof

Ek is natuurlik bietjie geworry of die mannetjie se lyf die lang pad sal kan hou, maar ons gaan dit stadig vat en baie stop vir  :sip:.

Die roete terug beplan ek via Seweweekspoort-Vleiland-Kareevlakte-Oubergpas-Montagu-Worcester-Durbanville.

Ek hoor graag enige idees/must do's/don'ts ens.  Weet enige iemand of daai pad tussen Rouxpos en Voorbaat wat as stippellyne op die kaart aangedui word begaanbaar is?

 
Top