Dwarskersbos 2010

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TCS

Pack Dog
Joined
Jul 17, 2008
Messages
442
Reaction score
0
Location
Centurion Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek het n strandhuis op Dwarskersbos gekoop en gaan 4 weke soontoe oor Dec en Jan..... Ek het op T4A gekyk hoe lyk die paaie in daai area en het onder andere die roetes geplot...........

Nou die vraag aan die manne wat daai geweste goed ken .... is dit goeie roetes wat ek uitgewerk het of is daar beter?

 

Attachments

  • DKS-Tankwa-Middelpos.gdb
    57.6 KB
  • Middelpos-Wupertal-Dwarskersbos.gdb
    84.3 KB
Top