- Joined
- Mar 12, 2007
- Messages
- 3,012
- Reaction score
- 17
- Location
- Philadelphia, Western Cape
- Bike
- BMW R1200GS
Ek het besluit om vir my earplugs te laat maak waar hulle n mould van jou oor neem en presies die regte plug maak. Dit kos ongeveer R550.00 . Gewonder of iemand al sulkes gebruik het. Jy kan praat met iemand sonder om hulle uit te haal maar dit neem al die geraas weg.