EC Bash 2021 - Group Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gerrard said:
Kaboef said:
nemodakar said:
edgy said:
Karoo Rider said:
Sorry for the hijack... Did anyone pass through the Baviaans and what was Smitskraal like?  Going there this weekend with a local group and not all are that experienced. Also planning on doing Grootrivierpoort to Steytlerville.
Baviaans very dry!

Is it doable with my 2 x 4 Isuzu?

Yes. Currently the road is in very good condition.

I rode through from Doringkloof to just after Bergplaas (just before you drop off again towards the Patensie gate).
Road very good and almost zero water. Smitskraal has a puddle 10 meters long, 30cm deep.

Jy verstaan nie die storie nie. Smitskraal het 'n voodoo op hom. Hy's kapabel en val om en versuip daai 2x4 in 30cm water  :lol8:

Ja grap gat, jy weet mos waar die Nemo gedeelte vandaan kom. Het nog al uit gesien om jou weer te sien, maar Moes toe hoor jy het glad nie gekom nie.
 
Difflock said:
Drover said:
Ai Diffy, jammer om dit te hoor, dit is bad luck, wat het jy seer gemaak met die val?

Het die bike darem dadelik weet gevat?

Sent from my iPhone using Tapatalk

Naand Drover, die Tenere het met die 1st probeer slag gevat was bietjie bekommerd.
Vanoggend was ek by Gp toe na Uitenhage vir X-rays, brace en 16:00 terugvoering gekry om Gp môreoggend te gaan sien hoop is nie slegte nuus.
Sulke dinge gebeur wanneer jy die minste verwag.
Daai voet lyk eina, sterkte, hoop dit is nie te erg nie

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
After very silly attempts both Friday and Saturday night between bash and farm accommodation my leg looks a lot worse than that Difflocks :-[
Myself and Spikey decided to rather pillion to and from the pub....not so clever!
 
I also thought that a good idea after Spikey went fencing on Friday night  ;D

Clearly not  :( Hope the leg is on the mend.
 
Gerrard said:
woody1 said:
Nee lyk my die manne was nie bang vir  Korperaal Tiger en Sargent Major Dorsland gewees nie

Schaun kan ek verstaan, hy’s n softie, maar is erg teleurgesteld in Dorsland.  :spitcoffee:

Soos jy weet, is die lewe maar vol teleurstellings [member=18936]Gerard[/member] . Ek het met 'n rustige gemoed in die bed geklim Saterdagaand want ek het waaragtig nie gedink dat Cocky se gêng nog kon staan na die naweek se groot dors geles is nie, wat nog fietse rev.  Ek was heel verbaas toe ek die die geroep van die lastige Oranjebors Mynah swerm hier 03h00 hoor.  Volgende jaar bring ek my pompaksie saam. 

Sal hom dalk net bietjie korter moet saag dat hy in my panniersak pas.  :peepwall: :biggrin:
 
edgy said:
After very silly attempts both Friday and Saturday night between bash and farm accommodation my leg looks a lot worse than that Difflocks :-[
Myself and Spikey decided to rather pillion to and from the pub....not so clever!

Eina, gooi pics jong.

Got bad news this morning from Dr, fractured ankle 😢,  8 weeks in  moonboot. Happy days happys eish.
 
Kyk hoe spog daai manne met hulle dik beursies daar  O0. Ek dink hulle was aansienlik minder boeppens teen Sondagoggend. :lol8:
 
Attachments

  • beursies.jpg
    beursies.jpg
    169.8 KB
Nardus sê hy het die heel naweek nie een ystervark in sy vanghok gevang nie.  Toe gaan slaap hy self maar daarin.
 
Attachments

  • IMG_6100.jpg
    IMG_6100.jpg
    650.5 KB
[member=8670]Tiger8[/member] en Ant hulle het ons omgewing mooi gemaak met hulle tentliggies saans.
 
Attachments

  • IMG_6103.jpg
    IMG_6103.jpg
    42.7 KB
Boepense, bier en kos .. waar is die bike ry fotos ? [member=18545]Ri[/member] kom red hier asb !
 
Eers was daar niks, maar vinnig was ek baie gemaklik en het die bure kom kuier
 
Attachments

  • IMG_6092.jpg
    IMG_6092.jpg
    591.8 KB
  • IMG_6104.jpg
    IMG_6104.jpg
    644.2 KB
  • IMG_6096.jpg
    IMG_6096.jpg
    741.2 KB
Dorsland said:
Gerrard said:
woody1 said:
Nee lyk my die manne was nie bang vir  Korperaal Tiger en Sargent Major Dorsland gewees nie

Schaun kan ek verstaan, hy’s n softie, maar is erg teleurgesteld in Dorsland.  :spitcoffee:

Soos jy weet, is die lewe maar vol teleurstellings [member=18936]Gerard[/member] . Ek het met 'n rustige gemoed in die bed geklim Saterdagaand want ek het waaragtig nie gedink dat Cocky se gêng nog kon staan na die naweek se groot dors geles is nie, wat nog fietse rev.  Ek was heel verbaas toe ek die die geroep van die lastige Oranjebors Mynah swerm hier 03h00 hoor.  Volgende jaar bring ek my pompaksie saam. 

Sal hom dalk net bietjie korter moet saag dat hy in my panniersak pas.  :peepwall: :biggrin:

Sambok is eerder wat hulle nodig het.
 
Ek ry maar altyd alleen [member=41]sidetrack[/member] so dis moeilik om aksiefotos te neem.  Hier is darem 'n paar motorfietsfotos om jou lus te demp.
 
Attachments

  • IMG_6053.jpg
    IMG_6053.jpg
    338.4 KB
  • IMG_6073.jpg
    IMG_6073.jpg
    254.3 KB
  • IMG_6105.jpg
    IMG_6105.jpg
    600.1 KB
Donderdagmiddag 16h50 stop ek hier in Willowmore.  Vra of hulle vir my voor sluitingstyd 17h00 steak en tjips kan bedien.

"Geen probleem nie meneer, sit gerus"  :biggrin:
 
Attachments

  • IMG_6057.jpg
    IMG_6057.jpg
    447.9 KB
Ek wil g'n kommentaar oor my skoon fiets hoor nie baie dankie  :lol8:  Ek wou vroeg Donderdagoggend wegtrek maar toe, oudergewoonte, val daar weer iets voor en ek kom toe eers hier na 14h00 daar weg.  Ek ry toe luilekker al met die N9 tot op Willowmore, skaar 'n ander voertuig op die pad gekry. 

Ek het amper soos Peter Fonda in Easy Rider gevoel.  O0 :biggrin:
 
Na Saterdag se trietsige weer was Sondagoggend koud maar pragtig sonskyn.  Ek haal nog daar op Doringkloof my baadjie se inner uit.  Daar van Uitspan se omgewing af, Nuwekloof deur tot bo op die plato raak dit koud, sommer 14º.  Ek moes toe eers stop om my wer warm aan te trek. 
 
Attachments

  • IMG_6109.jpg
    IMG_6109.jpg
    336.7 KB
A video of our Outride on Saterday.

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=ipj1R-Rb3NY[/youtube]
 
Dorsland said:
Ek ry maar altyd alleen [member=41]sidetrack[/member] so dis moeilik om aksiefotos te neem.  Hier is darem 'n paar motorfietsfotos om jou lus te demp.
Daarshy  :thumleft:
 
Dorsland said:
Donderdagmiddag 16h50 stop ek hier in Willowmore.  Vra of hulle vir my voor sluitingstyd 17h00 steak en tjips kan bedien.

"Geen probleem nie meneer, sit gerus"  :biggrin:
Kan bly wees dit was nie by Ronnie se shop nie
 
Top