EC BASH 2024.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
To Porra Pieter and Gerard thanks for the help with the clutch problem Got back safe And to Gerard and organisers a job very well done. Thank you It was an excellent kuier
 
Briv, Ball and Chain, Operator and a couple others - how many bashes have you guys been to ?

I can remember my very 1st national one (2007 in Hogsback) at least Briv and Ball and chain (Africa Twin and Caponord Raid if I remember correctly) was there and I seem to have seen you guys on basically all the bash reports since

:)
 
Hoekom het jy opgehou om te kom?

Ry jy nie meer bike nie?
 
Hoekom het jy opgehou om te kom?

Ry jy nie meer bike nie?
Klomp redes

Ek ry darem nog so nou en dan (was Paasnaweek Hel toe en terug) maar die grootste rede is heelwaarskynlik die priorities wat so bietjie geskuif het (en ek ken minder en minder van die mense wat gaan)

Ook vandat ek die kamp waentjie en Pathfinder het (met die werk wat so besig is) het ek bietjie meer begin jaloers raak op 'away time' saam met SWAMBO, so die 'available resources' (tyd en geld) gaan maar meer in daardie rigting en tyd spandeer saam met die familie
 
Uitstekende redes.
 
  • Like
Reactions: TVB
Dis jammer vir die organiseerders dat so min mense opdaag, maar dit maak definitief vir n meer intieme bash, met meer gesels met almal.

Soos n groot troue en n klein troue.

O ja, het iemand al kon uitvis wat werklik gebeur het in die geheimsinnge "meeoow" insident?

Riaan?
 
Werk jou en Stroke Her se kameras nie meer nie? SH is n lost cause, gedink jy sou darem pic geneem het 😂
 
Die ouens het gesê hulle sal vir my nuwe boek koop. In elkgeval, ek het met ons gashere en caterers gepraat.

Kom wat wil daar sal 'n EC Bash wees. Al eet ons hotdogs en braaipakke. Ek het nou drie jaar lank die bash fooi onveranderd gehou, so wees gewaarsku dit sal vlg jaar bietjie opgaan.
Gerhard
Baie dankie vir al jou moeite, dit was goed gereel. Well done! Die kostes was ( ek dink) baie laer as wat verwag was, so increase is in orde. Ek dink ook nie hoer pryse gaan mense weghou nie. Dis maar net moeilik vir som, ekonomie druk, mense raak ouer, ens. As ek sien hoeveel mense eintlik aan kak spandeer, is dit net 'n kwessie van prioriteite regkry. Moedersdag? Everyday is mothersday! Weereens well done!
 
Klomp redes

Ek ry darem nog so nou en dan (was Paasnaweek Hel toe en terug) maar die grootste rede is heelwaarskynlik die priorities wat so bietjie geskuif het (en ek ken minder en minder van die mense wat gaan)

Ook vandat ek die kamp waentjie en Pathfinder het (met die werk wat so besig is) het ek bietjie meer begin jaloers raak op 'away time' saam met SWAMBO, so die 'available resources' (tyd en geld) gaan maar meer in daardie rigting en tyd spandeer saam met die familie

Dis maar die ding. Prioriteite. Laaste paar jaar kamp ons meeste geleenthede met die camper/karavaan sodat die hond en kleinkinders kan saamgaan. Biketrips het al hoe minder geraak.
 
Briv, Ball and Chain, Operator and a couple others - how many bashes have you guys been to ?

I can remember my very 1st national one (2007 in Hogsback) at least Briv and Ball and chain (Africa Twin and Caponord Raid if I remember correctly) was there and I seem to have seen you guys on basically all the bash reports since

:)
@Eisbein Ball&Chain and I have never missed a bash, we either did the National or the EC or the WC or sometimes all 3, and in between some odd one nighters to the Tankwa or Cederberg. I did my very first national bash in 2006 @ Doringkloof, and I did the spit braai.....Hogsback I also did the meat in the Drums :p

Oom Karel is 80 YEARS OLD and rode his AT all the way from Hermanus, and he talked more kark than 2stroke dan 🤣 something I aspire to if I reach that age.

LONG LIVE THE EC BASH !!!!
 
And where were you ?
I was at home, I have my reasons for not making it this year, one is that my bike is here at home, and the starter is in PE with Jughead. There is another reason too, but that one should cover it
 
@Eisbein Ball&Chain and I have never missed a bash, we either did the National or the EC or the WC or sometimes all 3, and in between some odd one nighters to the Tankwa or Cederberg. I did my very first national bash in 2006 @ Doringkloof, and I did the spit braai.....Hogsback I also did the meat in the Drums :p

Oom Karel is 80 YEARS OLD and rode his AT all the way from Hermanus, and he talked more kark than 2stroke dan 🤣 something I aspire to if I reach that age.

LONG LIVE THE EC BASH !!!!
Daar was nog die Ais Ais bash ook. 👏 (y)
 
Eish a R1200GS tussen 2StrokeDan en Stroke Her - sal die man se ego dit oorleef?
 
The slowest puncture repair ever....

@CrashVan

puncture.jpg
 
Top