EC Bash, the ride from Worcester (added some pics of the guys on their steeds)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek moet sê ek het ook baie lank laas so gelag en kak gepraat.  Die manne van die Kaap het nogal n manier op hulle om dit te kan vervolmaak.  JJJJ    OOOOO    BBBB  UUUUU  RRRR  GGGGG en miemie was een van die hoogte punte.  Thanks boys, dit was great.
 
Kgalagadi said:

:thumleft: :thumleft: Fok dit was kak snaaks!!!!
 
Die Begin, Worcester Woensdagaand

DSCF1029.jpg

Die lekkery het sommer vroeg begin

DSCF1028.jpg

Wat sê hulle van "pink drinks" ?

DSCF1023-1.jpg

DSCF1024-1.jpg

DSCF1025-1.jpg

DSCF1026.jpg

Donderdagoggend, Shell Worcester

DSCF1032.jpg

Eerste Papwiel, Touwsrivier

DSCF1034.jpg

Ons fotograaf besig om sy ding te doen

DSCF1038.jpg

Die blommekykers

DSCF1043.jpg

Mr Irish coffee / asmapompie homself

DSCF1046.jpg

JoooOOOOObuuuuuUUrg

DSCF1047.jpg

Eerste val van die dag, die 1150's val sommer mooi, geen skade behalwe screen en 'n rib

DSCF1050.jpg

Hekwag, vir die hoeveelste keer. EK dink dit was naby 50 hekke!!

DSCF1051.jpg

Swartbergpas en die blommekykers

DSCF1053.jpg

Eerste rivierloop in Baviaans

DSCF1064.jpg

...en hulle lek nogsteeds

DSCF1065.jpg

...en die voggies vloei!

DSCF1071.jpg

Goeie tools het 'n afdak nodig

DSCF1073.jpg

Jy kan by my slaap volgende keer :)

DSCF1075.jpg

Rugby tyd

DSCF1087.jpg

Eat your heart out!!! Dit was lekkerrrrrrrrrr

DSCF1088.jpg

My naamgenoot

DSCF1090.jpg

Oppad huis toe, en nogsteeds word daar gat geskeer!!

DSCF1094.jpg

Dankie manne, dit was een vir die boeke!!!
 
Gerrit, jy mag maar afpis... jy doen dit met soveel deernis  :ricky:
 
Ek sien die volstruise het dit darem nie die jaar ontgeld nie! Lyk na lekker trippie, ek sal moet plan maak...
 
buzzlightyear said:
Ek sien die volstruise het dit darem nie die jaar ontgeld nie! Lyk na lekker trippie, ek sal moet plan maak...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=98556.0  :deal:
 
Ek het reeds my fodies op jup se RR gegooi, maar as jul wil hê sal ek dit hier ook opsit sodat alle mooi in een RR is.

Fotobucket is net moer stadig vanaand........laat maar weet.
 
Piet's contribution as in the general ride report
--------------------------------------------------------------------------------------

Donderdag oggend by Ultra City op Worcester. Eindbestemming……De Rust.
Baviaans2012007.jpg

Baviaans2012006.jpg

Baviaans2012004.jpg

Baviaans2012003.jpg

Baviaans2012002.jpg

Baviaans2012001.jpg

Baviaans2012005.jpg

Iewers voor Laingsburg
Baviaans2012008.jpg

Baviaans2012014.jpg

Baviaans2012013.jpg

Baviaans2012011.jpg

Baviaans2012010.jpg

Baviaans2012009.jpg

Agter die Floriskraal damwal.
Baviaans2012016.jpg

Baviaans2012015.jpg

Na ’n moerse klomp hekke, duk sand, klippe, los gruis, ’n val of twee, pap wiele en ’n klip rand later het ons in Prins Albert aangekom, waar ons by die Prickly Pear gestop het vir verversings. Ongelukkig het ek nie foto’s daar geneem nie. Ons is vêrder oor die Swartberg pas. Wat ’n ongelooflike mooi plek is dit nie. Ek het basies net 2 foto’s wat ek kan gebruik……..die res is useless.
Baviaans2012017.jpg

Baviaans2012018.jpg

In De Rust het Rassie vir ons by die Voëlgesang gastehuis ingeboek. Die manne het gou hulself in gesetel en ons is soos een man af na die Back Packer vir ’n lekker kuier en ete. Daar het ons nog heelwat ander Kaapse honne raakgeloop wat daar ingeboek was.Ek moet sê…die mense mag maar pizza’s maak.
Baviaans2012019.jpg

Baviaans2012020.jpg

Baviaans2012022.jpg

Baviaans2012023.jpg

Baviaans2012024.jpg

Baviaans2012025.jpg

Baviaans2012026.jpg

Baviaans2012027.jpg

Baviaans2012021.jpg

Ons is Vrydagoggend verder deur Meirings poort (nog ’n eerste vir my) Klaarstroom na Willowmore. Die amper 100km’s tussen Klaarstroom en Willowmore is ’n “hoë spoed” grond pad………vir KTM’s, GS’e ens. Maar wees gewaarsku………..daar is heelwat bedrieglike driffies.
Ek het dit maar rustig gevat en op Willowmore toe moes ek hoor dat as ek gekom het om blomme te kyk ek eerder met ’n Kombi moes ry. Ek is min gespin want met my AT voel dit of ek met ’n Fleet Line ry.

By die Hotel op Willowmore het ons eers als volgemaak……….drank, kos en petrol. Ek was nog nooit in die deel van ons land nie en het besluit om vooruit te ry want ek wou baie stop en als bekyk. Ten spyte daarvan…het ek heelwat vroeër by Doornkloof aangekom as die res van die pak.
Baviaans2012028.jpg

Baviaans2012031.jpg

Baviaans2012029.jpg

Baviaans2012031.jpg

Baviaans2012035.jpg

Baviaans2012032.jpg

Die “Blomme Kyk Kombi”
Baviaans2012033.jpg

Baviaans2012036.jpg

Baviaans2012037.jpg

Baviaans2012038.jpg

Ek het vir ons ’n lekker spot gekry en die manne het so een vir een aangekom en hulle ding begin doen.
Baviaans2012039.jpg

Baviaans2012040.jpg

Baviaans2012041.jpg

Baviaans2012042.jpg

Baviaans2012043.jpg

Baviaans2012044.jpg

Baviaans2012045.jpg

Baviaans2012046.jpg

Baviaans2012048.jpg

Baviaans2012051.jpg

Baviaans2012052.jpg

Baviaans2012054.jpg

Toe die son begin sak het ons almal opgeskuif na die kuier gat naby die bar. Daar het hoë vure gebrand met goeie geselskap saam met goeie vriende. Heelwat nuwes is ook ontmoet.
Baviaans2012056.jpg

Baviaans2012057.jpg

Baviaans2012058.jpg

Baviaans2012061.jpg

Baviaans2012062.jpg

Baviaans2012064.jpg

Baviaans2012065.jpg

Baviaans2012066.jpg

Baviaans2012067.jpg

Baviaans2012068.jpg

Baviaans2012070.jpg

Baviaans2012072.jpg

Baviaans2012074.jpg

Baviaans2012075.jpg

Sondag is ons reguit huis toe met die R62. Geen foto’s ongelukkig.
1,120 Bitter aangename km’s. Dankie, aan my maaikies wat saam met my blomme gaan kyk het. Dit was mooi paaie wat ons gery het. Ek gee nie eens om oor die “stippellyn” roete nie.
Weereens BAIE DANKIE, Jup en jou span vir ’n “EPIC BASH”. Ek is geboek vir die volgende een.
 
Fourie-kop said:
Thanks almal, ek het lanklaas so baie gelag en kak gepraat.
PS: Boere ek het nog jou asma-pompie...... :imaposer:
Ja jou tief. :peepwall:
Gelukkig het ek baie getuies wat gesien het toe ek jou onderklere terug gegee het daar by die garage op De Rust :imaposer: :imaposer:

Moet se jy is nogal lekker "tight fit" vir so 'n jongman :drif:
 
So, kan ek maar saam met julle manne National bash toe ry???

:biggrin:
 
boere said:

Ek kan nie eers vir julle twee sê "get a room" nie, want julle het hom al klaar!! :)
 
Firecoast said:
So, kan ek maar saam met julle manne National bash toe ry???

:biggrin:

Lyk nie of ek die bash gaan maak nie, hoop dinge verander!

Snafu said:
Firecoast said:
So, kan ek maar saam met julle manne National bash toe ry???

:biggrin:

Lyk nie of ek die bash gaan maak nie, hoop dinge verander!

Ek vat nie die keer tent saam nie, so julle hoef hom nie op te slaan nie.  :biggrin:
 
jy is net bang vir die donderweer :)
 
Nooit nie! Dis net lekkerder om in die chalet te slaap!
 
Snafu said:
boere said:
Fourie-kop said:
Thanks almal, ek het lanklaas so baie gelag en kak gepraat.
PS: Boere ek het nog jou asma-pompie...... :imaposer:
Ja jou tief. :peepwall:
Gelukkig het ek baie getuies wat gesien het toe ek jou onderklere terug gegee het daar by die garage op De Rust :imaposer: :imaposer:

Moet se jy is nogal lekker "tight fit" vir so 'n jongman :drif:

Ek kan nie eers vir julle twee sê "get a room" nie, want julle het hom al klaar!! :)

Wat kan ek se ??? FOOO-UUURRR-IIIIEEE-KKKOOPPPPPP :peepwall:
 
Top