F Fermoer Pack Dog Joined Jan 10, 2016 Messages 225 Reaction score 0 Bike Honda XR650L Jun 23, 2016 #1 Ouens ek wil die water toets vir nog 'n bike mount vir 'n Zumo 660. Ek het 2 bikes wat ek die selfde GPS op wil gebruik maar ek kort nog so bracket, het iemand dalk een wat hy nie gebruik nie?
Ouens ek wil die water toets vir nog 'n bike mount vir 'n Zumo 660. Ek het 2 bikes wat ek die selfde GPS op wil gebruik maar ek kort nog so bracket, het iemand dalk een wat hy nie gebruik nie?