TimeMan
Pack Dog
FFS ek voel soos garfield : I DON'T DO MONDAYS !! Het vanoggend saam my dogter skool toe gery , shame is haar eerste keer in "spits verkeer" sy het so 3 mnde terug haar bike gekry en ek train haar sodat sy kan mobiel wees , so ry toe maar agter haar skool toe om haar "buffer" teen cages te wees , gaan toe gou na n klient toe , toe gou garage toe om smokes te koop en toe ek wou start ........ NADA.......... VOKOLOLIE........... NIKS , nie eers n tik tik nie , stoot toe maar my ou fietsie sowat n km terug huis toe , blik#$% sy i swaar my nek is nou sommer in n spasma , haal battery uit vat om hom te toets en hy is MORS DOOD !! Hoe de hel weet ek nie , gewoonlik in n kar maak n pilile battery iets , my bike battery het net niks gemaak nie . Bloody weird .
Wel funny volgens die manuals wat die ou by die battery plek het is dit n baie kleiner battery , maar die een wat ek ingehad het is n 12N14-3A , wel koop toe maar dieselfde , nie te bad nie R 475 vat in .
So kan enige iemand vir my se is dit die 2008 KLR se bat of nie ?
Groetnis