Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Not only on month end Pierre, seems every Friday afternoon/night

Time caught me as well and it was raining, promised myself not again and to start planning my routes better.

Die Hell is a lekker ride, not really technical and I think maybe a bit overrated but very scenic and a great overall experience. I was there shortly after the fires, it was a somber sight to say the least and the people in the kloof were still in shock. That first part from the Swartbergpass to ‘Koos se klip’ was very corrugated but descending down it became better.
Next time I’ll sleep over since I hear they have rebuild the campsite again

Enjoy the break👍
Gamkaskloof aporoach is one of the most boring rides to do if you are in a vehicle. At least on a bike, the roads keeps you a bit busy.
 
As julle roetes begin min raak, kom doen nou die Road to hell bietjie op die AT, ek sal wil join (maar ek sal agter die kameras ry dankie)
ROnd val en sukkel trek viewers! moet net nie te veel vloek nie.
 
Rus?? @Hollywood het nog nie n dag in sy lewe gewerk nie!

Weet julle wat gaan hy doen vir Krismis? Sy vrou teen die mure uitdryf, en bietjie bike ry.

Rus. Ha!
Loop skyt, jy!! Ek gaan my gat af werk hierdie Krismis.
Ek's geforseer om my boskaravaan 'n paar dae se ry hoog bo in Mosambiek op te slaan... onder Palmbome... met baie R&R... op groen LM lawn... met die strand 5 meter van my af...
Niemand ken werklik my pyn nie.
 
Shame! Hulle het nie gedink dit vat so lank om TV te maak nie!

Arme manne moes vir lank staan en wag sodat ons al die tegniese kamera-goed kan doen, vir julle om saam te kan kyk. Bob, Dewald, Cassie, Weskus, Adrian, Estian, en Louis ( en selfs Tiaan en Nic in die bakkie) was almal baie geduldig en ons het net die diepste waardering vir hulle.

Dis manne saam met wie jy oorlog toe kan gaan... of... In die dorre, genadelose niks in kan bliksem, met volle vertroue.
Ek het nou eers die thread raak gelees. En die eerste ding wat by my opgekom het toe ek na die 1e 3 episodes gekyk het was dat baie manne geen clue het hoeveel werk in die episodes ingaan nie.

@Hollywood wat dit vir my moeilik maak om na enige video te kyk is oor ek net kamera angles en beligting of "lack thereof" sien. Ek sien al die werk wat in so iets ingaan en waardeer dit opreg.
Baie dankie vir die deel van jou avonture.

Sal self geniet om agter die skerms te werk aan so iets. Die skietwerk is nog lekker. Daai post editing raak lank.

Sterkte met julle dinge
 
Self, ek het begin footage neem en kamera werk doen en edit, toe sê ek nee, met hell hiermee.

Selfs met crew, cameras, logistics, backups en genoeg battereie en SD cards is dit 'n moerse job.
 
The worst place to ride an Adventure bike on a Friday afternoon at month-end!! Yo! R37 between Lebowakgomo and Burgersfort. Hectic, but we had no choice. We spent too much time having fun in the mountains and had to get to our overnight spot, quickly.
Daai is 'n kak pad in 'n cage. Dan moet jy weet hoe maak 'n bike dan
 
Ek het nou eers die thread raak gelees. En die eerste ding wat by my opgekom het toe ek na die 1e 3 episodes gekyk het was dat baie manne geen clue het hoeveel werk in die episodes ingaan nie.

@Hollywood wat dit vir my moeilik maak om na enige video te kyk is oor ek net kamera angles en beligting of "lack thereof" sien. Ek sien al die werk wat in so iets ingaan en waardeer dit opreg.
Baie dankie vir die deel van jou avonture.

Sal self geniet om agter die skerms te werk aan so iets. Die skietwerk is nog lekker. Daai post editing raak lank.

Sterkte met julle dinge
Ja-nee... die Post produksie vat weke... soms meer
Dankie dat jy saamkyk!
 
Glad you're excited! I think it's mostly for us anorak adv bike types... the Geeks... you know? The ones who can stare at a stretch of gravel for hours on end and still keep smiling. As long as the wheels are rolling...
If it is on gravel I am happy.
 
Offroad Cycle in Koedoespoort Pretoria, dus glad nie oppi kanaalpad nie of ook maar langs dit.
Maar, ek glo jy weet dan waar daai shop is?
Indien nie kort jou opvoeding n besoekie: net vir n koffietjie natuurlik, maar vat maar jou beursie saam, daai shop is tjokkeblok vol met naais goeters... wat jou wilskrag beslis gaan terg! :thumleft: :p
Net ingeval jy nog nie die vriendelike eienaar van daardie uitstekende motorfiets winkeltjie langs die kanaal ontmoet het nie...............hy is die een regs op die foto :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:

17122013059.jpg
 
Top