Freezing the Brass of a Monkey

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
What a challenging ride. Must say beautiful country  :thumleft:
Thanks for sharing
 
Nou gaan ons darm maar soos 'n klomp sissies lyk as ons hier kla oor die koue!

Sjoe Geo, dis een van daai ritte wat seker 'n onvergeetlike ervaring sal bly vir jou. 

Dankie dat jy ons so bietjie rondgewys het.

Sien uit na die volgende een
:thumleft:
 
Dankie DR. Die Sondag sal my altyd bybly ek glo. Alhoewel dit n klein eiland is is daar plekke waar jy kan kom waar die stilte dreun as ek dit so kan stel.

Ek is maar n aleenloper en sulke dae is goud vir my.
 
Nice ride and pics, thanks for sharing  :ricky:
 
Top