Fearless
Pack Dog
Set of Oxford panniers 50lt. Lieflike kanariegeel. Gaan mooi saam met enige kleur bike. Sal definitief die kleur van jou oë uitbring. R1500.00 transport uitgesluit. 082 seven eight nine 6643. Baie goeie toestand (Vir die souties - Very good condition) Geen skeure of skaafplekke.