karooblom
Pack Dog
Ek en wederhelfte het so bietjie ons headsets ge "upgrade" so nou is ons Scala Intercom system te koop. Dit is dual headsets en alles werk nog 100%. Die headsets kom nog in hulle oorspronklike boks met alle toebehore ingesluit. R2000. Ek kan dit met poskantoor stuur of per koerier (ons gebruik gewoonlik RAM). Posgeld/koerierkoste vir die koper se rekening. Stuur vir my ñ whatsapp as jy belangstel...my nr is 0721898205. Groete. Lizaan
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk