shanks
Pack Dog
Hi ouens
Ek het n 2005 dakar. Ek sukkel om meer as 20km/l te kry en in die dorp is my average maar so 18km/L. My liggie kom al aan op 200Km.
Ek ry hom noggal hard (vir n noob en meestal op teer). Ek weet daar is ouens wat hul fietse baie harder as ek ry en steeds beter brandstof verbruik kry. Hy was nou in vir sy 40 000km diens, maar steeds geen verbetering. Kan julle asb vir my raad gee waarna om te kyk.
PS toe ek hom gekoop het so 5 maande terug, het ek op my eerste trip so tussen 22 en 26 km/l gekry, maar van daar af is dit net afdraende.