See tot Karoo met my Vstrom

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Het myne op so 60k kilos gedoen. As jy eers die voorwiel in die lug het is dit nie baie moeklik nie. Moeilikste deel was om nuwe bearing se verstelling te doen...dan te los en dan te vas..
Het toe die bearings vervang na so paar skool videos op youtube. Jy was reg, ek het 3 keer gaan ry tot ek die verstelling reggekry het. Voel sommer weer nuut sonder daai speling.

Die aftermarket bearing lyk ook 10 keer sterker as daai fabriek bearings.
 
Top