weskus
Race Dog
Soos almal het ek ook die week bietjie garage skoongemaak en is hier 'n klompie goed wat ek wil wegmaak. Die fondse sal gaan vir my restorasie van die 1969 Z50A :thumleft:
Hier is 'n klompie "goodies" vir 'n Honda CD200 (gesien hier is 'n CD185 adverteer so tydjie terug, parte sal werk) wat insluit, speedo cluster, flikker ligte, gasket set & oil seals, een volledige stel speke met nipples, gearlevers, en 6v punte en condenser, chain tensioners .. maak 'n offer